"Na-Apartheid Lag" deur ROBERT J. PEARCE [boodskap #11085] |
Wed, 22 October 1997 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
NA-APARTHEID LAG
Robert J.Pearce
Sal ons lag
omdat die N.P. na 45 jaar van regeer
uiteindelik sy alie gesien het?
Sal ons huil
omdat die A.N.C. nuut gaan begin
in 'n verwoeste ou Suid-Afrika?
Waarsku Camus nie dat:
"Vandag se Bevryder is More se Onderdrukker"?
Is dit nie mitologies gesproke dat:
"Sjinese huil by die geboorte van 'n Baba
en lag as Iemand sterf"?
Sal ons huil of lag
vir ons Baba
"Die Nuwe Suid-Afrika"?
|
|
|
Re: "Na-Apartheid Lag" deur ROBERT J. PEARCE [boodskap #11092 is 'n antwoord op boodskap #11085] |
Thu, 23 October 1997 00:00 |
Mr Nobody
Boodskappe: 6 Geregistreer: October 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoezit...
Ja, jy som die draai van die wiel reg op.
Vandag se domineerder is more se doos, of hoe?
@igs.net wrote in article ...
>
>
> NA-APARTHEID LAG
> Robert J.Pearce
>
> Sal ons lag
> omdat die N.P. na 45 jaar van regeer
> uiteindelik sy alie gesien het?
>
> Sal ons huil
> omdat die A.N.C. nuut gaan begin
> in 'n verwoeste ou Suid-Afrika?
>
> Waarsku Camus nie dat:
> "Vandag se Bevryder is More se Onderdrukker"?
>
> Is dit nie mitologies gesproke dat:
> "Sjinese huil by die geboorte van 'n Baba
> en lag as Iemand sterf"?
>
> Sal ons huil of lag
> vir ons Baba
> "Die Nuwe Suid-Afrika"?
>
|
|
|
|